Afrikaanse Hekel Patrone.

Die enigste Afrikaanse hekelpatrone wat ek het is die wat alreeds hier geplaas is. Kyk onder Tutoriale en Gratis Patrone. Enige ander patrone wat nie op hierdie blad verskyn nie kan gesoek word deur Skakels te besoek wat bo aan die blad gevind kan word. Daar is duisende hekelpatrone maar alles is egter in Engels.

Gratis Patrone


Klik op 'n foto en dit sal jou deurneem na die patroon.
https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEiiTKEGVTCR1tM6HSyF3wHdk8TdV9M8-8uet5O0x89TYBa5YB1U_3WPFPfpzwNFF6WdTAkLU2zOtEXfQFvfIUkuIzEKdpEU9lp5O3K7sgpGfEvVYNifMz5vhDeD3WCTYVYkodmFITrTuLbj/s320/3Harte.JPG
Gehekelde Harte
https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEgZBCbwT1S2L9FiDpRX_DGRuOt5RRsqN59YfAekrUmcbTU1-rASvMZoI1jIhlqDjXxkeD154BXH9CLr2VXU29kOb2z_0sTEMhaF8S2fvlxc8NJusXFrvTbULNMyuDlidF3BQ24Y1NXOd6IJ/s320/Sirkelserp.JPG
Sirkel Serp
https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEi_gDXCrC2WDyo380MC0UTlKm0g2hlIoAq-_pFrDoMsdL2NHDQG5aGCsnU4-EVNiKzOt58wUMwBYcLaMI56KgQDomtYkmXANR7IkLe7rJLOol8D5jEr6tDO6vSbyqlc6fWfWvLITqIN5zv6/s320/BlommesirkelsMotief.jpg
Blommesirkels
https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEj9dBhr_BlwaFil7SkifWlWQoi6-2mLshzmwZ-j71d0sZBaV9aohcyACOcPm6Hq0VHLdqY1IBVtLkQ2nizxATD4dtdegwoy3s0EiPWxRTEMrMAX39L_xzf3GprVhhVX0P4Pwt_JQfPA6345/s320/MonicaHaarband.jpg
Haarband
http://htmlimg3.scribdassets.com/5ejeh9i1a829f4b8/images/1-bc808b210e.jpg
Tee Mussie
yourimagetitle
Maklike Beanie
https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEiBxBsBUkOgSUvkPpeJqz9MqRNI-VvEliwIbNqDfECeAmrxYKGWmG4iMZHb6wQMZ8UHgji2dL9-3EkqOBG1aDgjnmx0J8WZ-zAkLkzVcM8W806xLOHWcBKpZ4Mol6U_YM-AIpwDYeB7BbG7/s400/blomme.jpg
12 Blaar Blomme
https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEghHyYXoObJ0rfrqAoKiKI5_45_r-xV0-00UCGp5EtHZzOrpbNIRsxe3K8NasHMzCmVZs8KXKP3Smfd9hD-V-BvZCa00pedKfyC9ARYLH6K0W_RUeNFOfRLfN8ez1ZKTEm1-pS2Z2XWO4Pg/s1600/Monica+se+Snerpie.jpg
Snerpie
https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEjP0WH6ImJYuumNyPbxZh9kjGn0GhXVD1X9ngUEC_loYmn2dCGCH5pVCHp9lPEso8f3RX3ej-XO-bvLfdzXPizaZQ6ujbUyAIBhuceaTkwFkHIg1R3SwvVnNtmNyU2QdsLr6Ksjq3GU8b2v/s320/IMG-20130421-00467.jpg
Ouma Wawiel Blokkie
http://htmlimg2.scribdassets.com/29lnkgierk2d5dfj/images/1-77c81d4151.jpg
Roostuin Blokkie
http://htmlimg3.scribdassets.com/76dis7i8hs2elj1b/images/1-b539d513ab.jpg
Rosekant Blokkie
https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEiyie3qshFJtxVz8TqNlHNC9Bgv75QTkweWq12YhqWXxzM16jCYS_vsXOhrDL-74XYttCIPeS36joPgovyJX7G-NaFR7KAzapwSs40Nhyphenhyphendmddgj1T3jQm5cJLIq63CvDLa_fLPSFx3fqUN-/s1600/MyHartjiemyDiefie.JPG
Voëltjies
https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEg5bA5qwmbzbbdc-FIVajN4NF4Zmv0W5khHG1aHB6X5ySh2TfJIkWkpCxSZwo4vhctV9ibAE58ZHoLfhbrJmvft1U5ALFz-di3kRTOs1t4bnIlwmuteBbxeFdE_mGoNJwO-Vs1flHyu1pIY/s1600/S73R0586.JPG
African Flower
https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEiFe9m0VzD8AQf-pNbSwu381VPP2DfGpFmp9q2WMZ60IDQitAJvBC6JTq3mSx95_et2atSXiqpGaGJf5g3uUxsm9EeQkjvocxVwuNGCce_a5gqGV6D0KEDK2XY_LNegqLzTBEGJQol9dFTX/s1600/SirkelblomGranny1.JPG
Sirkelblom Granny
https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEh5hi6oppGFGwu15J_gEa15cCommsNByzs6i4UoSSRK38kvSUU813xI8yFcvwW61Ilx60diRU2d8n7d2ukt6sqgArVPOypffz3oliTVCUg-khOv6wQlIxfK_q84VNMzen0ALOK3BXBJ86Ko/s1600/HTHKombersN.JPG
Hoek tot Hoek Kombers
https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEgvrEV7ucc8_lJptnyxNQOFDGpNnykUg0K6fCCMfVjuYctKAlnggxTIw0dHwroMnWeHNYNQUwkvWt4CtLeohTdxl8GLYp60PgyszeCBIRc3iGND6nqsIDr0XHDVpXhAdNvEPXWKCO8br20j/s200/seshoek.jpg
Seshoek in Rooi en Groen
https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEhU7ugZ4qO20LIGYVzeIhFnZ29GTPaORGJniNUoCDEdNuinG7DXTjUMNGtx2ejFFP-w5w5gmDNTFqrLFmQCVdVR9aK7ScVVUkef_XEbYKOiCB20lcmO9dAicQ1fbzVjPEx_9u6B7gTxzVXp/s1600/Dr3v.jpg
Driehoek Ouma Blokkies
https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEiuYXsnirOKuPuXBBgraw8e3aeZd5pYnRGF823UIj_ujuCvGHfKlRdRyQKFapbrYBgGzLmyh5z_yuFnTwO8SKkMAfkXw3KqXP0Sk_Brane0PmFrN5LIN5jwkWr0Mjw5OpTwExEWHXj5jqun/s320/KB2.jpg
Koffiebeker Jassie
https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEgauHw_v2lDtcqSrJNA2ooXZcdz0cS3S8vUkSvWXWTqozfUUhKjjb7sEYc2iMCxcFFBxJHg2-Hd9FzoBEyXSb_COEOA2DTW_B50Oh9e8QsG9fWbdRx1C4m0C3WqJQ-DyST24nEo3dKt5TqZ/s400/Vyfpuntster.jpg
Vyfblaar Blom
https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEhno8KBXjS3HV79l6BSfm3t2fIu6jAKotGJ9Z_LsWdcThNmH4XDhj3_k6ZGvBEIXbuC5IXh93MngsmEg4igonlXQahIBGTJj6rBDG6G7Y08vad6e-O7IfkF33zFtSYzzDUrdNeS000h58ns/s400/HVoeltjies.JPG
Gestringde Voëltjies
https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEh9zKYYl230kRxTl3suwPFyduQh5GlqCQbaSrkec1FtFnWNVbVJMX2IngB7YBiS7oW7byWeAVrDdXBc7OoJAB6exWdIOi4gV1sY2NBtPWI8cF-CpLXlK3KBdEsQUEiDuMfbs4lq0T8jLggU/s400/Kussingoortreksel.JPG
Kussing Oortreksel
https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEgKZW5Xm0-LXgBPdhhKwl4TpL5x2hvFS547nZwbNa14Bi81vAuKfykMVEwDDGYbGqLPA7CKfwGkhCHc-zQSXDY8h-6ati6YjKeAufVg5wQ3_4irOdrNzNSkgAhvr2rzsknBxSaNF911XNVG/s200/slenterskoene22.jpg
Slenterskoene
https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEiJqSRXfJTJc6S5K4AzwuwN3LF4vjTIrkZPaNLyIBtQPljJnaVtSJo_y03DkB0bzN3pygC9BLAdngnVLPagZla-QAvtWeJ4PCb0ENCtD6vkI0OK28O0LMe48IIPDlq9qzvgU60YjWOaWhuz/s400/Drasak+vir+Hekelgoed.JPG
Sak vir Hekelwerk
https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEhrcQUdEhzqXW8l7HLviLIN9H3oemLnWun5ubw3LnKAsuIDA-eO9jJci-vvyK6XZY5D5JuUv4CVv0NtBj6CV1qcEUA5a0pPfZqWJSJeW5zaJNRZmvD8d9xA4PVtc2keJN7DvgRnFtd_5pRK/s400/TunisieseDriehoekserp.JPG
Tunisiese Driehoekserp
https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEjRiMfC2yp5qz4NSveH9F3zBOyqcJDhQ6zrE7MSbH9H9JFcWhN4RREW4KVb2mk0UKRNbHv7KYGCS4V5ZbyXwuJoQQXzqGvZENoKuMjrownWSGlJQWq_aVfK2mjWf3V0-dYf0aE2zN1rnz7v/s400/MonicaSeshoek.JPG
Monica se Seshoek
https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEgSKy1_bb10obXwwJqJeft7vgLqBMgWfTRpF8ch9LtEW-gGpjdTTw9-TeiToeSEttv2W-SPBpp1bWoxPezwh2V7E_BaitcRDLhHBRoSu0yA6M6IPxFqdqfAYFnieS68GGjA8_Fkjf9fK3c8/s400/Kersboomballe.JPG
Kersfees Balle
https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEh9kBvbTAIg1uIVU3svf2r4lWNSSjITHKcHFoukXutChO7oYdTmhJsIz-B2iGzmAhgA2K14jH5i86aXdOwtrfk9_mjXg9VVvrC42Fe5181vjMieaVGTqmuCcRiXQk9n7jho1ySg-z4CzYJ2/s1600/Uiltjie1.JPG
Uiltjie Motief
https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEj9UMCnI6_Xt4t3QzJ6hxQqQxHJv1RWnWQBa3MbezHproDjOoNR2nI2HmBZu7LhYTmQIUQb8DQwFhO74yIcAZNDcmeMYukKOjKxRpKVdl1E-AcaCeXD0_xe2_WpKwaERp-p_hHejm7qR27U/s1600/Grannyserp.JPG
Gehekelde Granny Skouerserp
https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEjRo77Ot6myeXrLAeYZupVD226h6z_5u8EQIjt0ySb8VdsBMryiV7BsskLXobRc4S7yKhXgO5zbLCYuD2so-wjyChpvTjmuzTaWHogwmbdzmnkNLA2Q8722QcosHs2Di-zO7sRq_-oSOEae/s1600/VingerloseHandskoene.jpg
Vingerlose Handskoene


Vir meer inligting oor die gebruik van my patrone lees hier. Die meeste van die patrone is so geskryf dat dit aanlyn gelees kan word. Indien daar nie 'n aflaai skakel is wat aandui  dat 'n patroon in 'n  PDF dokument geskryf of omskep is nie  beteken dit dat dit nie afgelaai kan word nie. 'Copy' en 'Save' dan die patroon na 'n Word Dokument op jou rekenaar vir persoonlike gebruik.
Hoop julle geniet my patrone!
  ©Monica Buys 2014

30 comments:

  1. So sit ek verveeld en depro by die huis. Het n hele sak wol maar geen inspirasie gehad. Dankie vir jou patrone en idees ek gaan somar nou begin xxxx

    ReplyDelete
    Replies
    1. Baie dankie Anonymous! Hekel is net die ding om jou uit die depro te kry. Mooi bly! :)

      Delete
    2. Monica ek is inderdaad so bly ek het jou blog ontdek. Ek is geweldig beindruk. Ek is nog maar groen wat hekel betref, maar ek geniet die bietjie wat ek doen terdee. Dankie dat jy onselfsugtig jou kennis deel

      Delete
  2. Hi Monica... Jy het geen idee wat hierdie website van jou vir my gedoen het nie... Ek het letterlik geleer hekel van jou steke en binne 3 weke 100e blommetjies gehekel en is nou besig met die ouma- blokkies... Dankie, dankie...

    ReplyDelete
    Replies
    1. Baie dankie vir jou boodskappie Adriana. Dit maak my hart bly om te hoor. Lekker hekel! :)

      Delete
  3. Hierdie is die beste wesite wat ek nog gekry het en dit als in Afrikaans!!!!! Ek is 'n beginner en met hierdie duidelike stappe kan ek ook nou se ek kan begin hekel. Baie dankie vir hierdie wonderlike blad.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Baie dankie vir jou boodskappie. Mag jy ure se hekelplesier put in die toekoms! :)

      Delete
  4. This comment has been removed by a blog administrator.

    ReplyDelete
  5. Hallo ek wil graag parone begin hekel maar ek vir staan nie al die goed wat daar staan nie soos by voor beeld ek weet wat is n lb en kb maar as jy my kan help om al daai af gekapte name een woord kan maak sal ek bly wees en as jy dit vir my kan email sal ek dit baie waardeer my email is nrliebowitz@gmail.com

    ReplyDelete
  6. Hi! Wat beteken dit as my patroon sê: 2kb in 1e st, pat tot laatse st....wat is pat? Dit staan vir patroon maar ek weet nie wat dit beteken nie.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Die patroon beteken jy moet hekel soos met die vorige rye. Dieselfde 'patroon' wat jy tot dusver gehekel het.

      Delete
  7. Hallo Monica, dis my eerste besoek aan die blad. wil graag onderbaadtjie hekel met dubbel breidraad. en nr. 4 hekelnaald. het jy raad of patroon?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Ek het ongelukkig nie 'n patroon nie maar dubbeldraad en 4mm pen is doodreg. Besoek die skakels bo aan die blad. Daar sal jy beslis patrone kry.

      Delete
  8. Ek hoop jy kan my help.....ek is asb desperaat op soek na n sig-sag patron en so bly wees as jy my kan help. Ek wil graag vir my so n komers hekel voor die winter. Baie dankie byvoorbaat.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Daar is aanwysings vir 'n sig-sag patroon onder Tutoriale Anonymous.

      Delete
  9. HI. Mal oor hierdie blog van jou! Waar kry jy al die tyd? Ek is maar nog 'n begin hekelaar en sukkel nog om patrone te lees. Na die derde probeerslag het ek die hartjie reg gekry. Kyk ek is so trots op myself. Baie dankie dat jy die tyd maak om ons te inspireet.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Baie dankie vir jou boodskappie Alice! Bly jy het die hartjie reggekry. Aanhouer wen! Jy kan met reg trots wees! Lekker hekel! Monica :)

      Delete
  10. ontzettend leuk ik heb een link op mijn publieke fb geplaatst
    https://www.facebook.com/jennekevm?ref=hl

    ReplyDelete
  11. Ek leer baie by jou. Baie dankie. Marietjie.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Plesier en dankie vir die boodskappie Marietjie! Lekker hekel! :)

      Delete
  12. Jy is baie kunstig vriendin. Hou asb. so aan!!

    Groete,
    Nancy Boshoff - Oos Londen

    ReplyDelete
  13. Wil graag die hoek tot hoek komber se patroon print hoe doen ek dit?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Klik op die foto van die Hoek tot Hoek kombers en dit sal jou deurneem na die patroon. "Scroll" af tot heelonder aan die 'post'. Daar is 'n groen blokkie wat lees "print friendly" Klik daarop en print. :)

      Delete
  14. Hi Monica -dankie vir die goeie fotos dit help my vreeslik baie. Ek hekel al jare maar kan glad nie 'n geskrewe patroon lees nie. Ek gebruik of 'n diagram of hekel van die fotos af. hahah. Ek moet aan die hekel kom, jy het sulke mooi patrone.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Dankie vir die boodskappie Rene. Lekker hekel!

      Delete
  15. Hi Monica - baie oulike website. Ek hekel al vandat ek 10jr is en is nou middel 50's... 'n Engelse vriendin van my ma het my en my sussie ons 1ste poncho's leer hekel. My ouma het my al die steke geleer, en ook moeilikes, nl. die Solomon's knot. Ek het darem ookal 'n krokodil handsak gehekel, wat pragtig uitgekom het en het dit uitgevoer met material. Ek wens ek het meer tyd gehad om al jou patrone te hekel. Groete Belinda vd Merwe

    ReplyDelete
    Replies
    1. Dankie vir die besoekie en boodskap Belinda. Tyd is 'n groot probleem. Te veel wat mens wil doen maar net te min ure vir alles. Ek weet wat jy bedoel. :)

      Delete
  16. Jou patrone is so pragtig en baie duidelik. Dankie

    ReplyDelete
  17. Jou patrone is so pragtig en baie duidelik. Dankie

    ReplyDelete

Ek hoop jy het lekker gekuier hier by my. Ek hoor graag van jou so los asseblief n boodskap.
Mooi bly!
Monica